Prediker 9:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die rustige woorde van dié wat wysheid het, word beter gehoor as die geskree van een wat heers oor dwase.

Prediker 9

Prediker 9:13-18