Prediker 5:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

As jy sien die armes word verdruk en daar is geen reg en geregtigheid in 'n gebied nie, moet jy jou nie daaroor verbaas nie: elkeen met gesag word beskerm deur 'n hoër gesag, en almal saam deur 'n hoogste gesag.

Prediker 5

Prediker 5:1-9