Prediker 5:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie dat jou mond jou laat sondig sodat jy vir 'n priester moet sê: “Ek het my vergis” nie. Waarom sal jy God laat kwaad word oor wat jy gesê het en Hom jou handewerk laat vernietig?

Prediker 5

Prediker 5:1-13