Prediker 12:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is die tyd wanneer die wagters van die huis sal bewe,die sterk manne waggelen die malers ophou maal omdat hulle min geword het,die tyd wanneer dit donker word vir dié wat deur die vensters kyk,

Prediker 12

Prediker 12:1-12