Prediker 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het my daarop toegelê om alles wat in hierdie wêreld gebeur, te ondersoek en behoorlik te deurdink. Ek het bevind: God het 'n harde taak aan die mens gegee om hom mee besig te hou.

Prediker 1

Prediker 1:9-17