Numeri 9:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar dan moet hulle dit in die tweede maand, op die veertiende van die maand, teen sonsondergang vier. Hulle moet die paaslam eet saam met die ongesuurde brood en bitter kruie.

Numeri 9

Numeri 9:6-19