Numeri 8:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die kandelaar is so gemaak: van die voetstuk af tot by die kroonblare is dit van geslae goud. Aäron het dit gemaak volgens die model wat die Here vir Moses gewys het.

Numeri 8

Numeri 8:2-5