Numeri 8:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Leviete het hulleself gereinig en hulle klere gewas, en Aäron het hulle as 'n beweegoffer aan die Here gewy. Aäron het ook vir hulle sondes versoening gedoen en hulle so gereinig.

Numeri 8

Numeri 8:20-26