Numeri 7:88 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al die vee vir die maaltydoffers was vier en twintig bulle, sestig ramme, sestig bokramme en sestig jaaroud lammers. Dit was die offergawes vir die inwyding van die altaar nadat dit gesalf is.

Numeri 7

Numeri 7:6-89