Numeri 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle moet 'n bloedrooi doek oor die offerbroodtafel gooi en dit met 'n seil van gebreide vel toemaak. Dan moet hulle die draaghoute insteek.

Numeri 4

Numeri 4:1-14