“Net voor die kamp versit, moet Aäron en sy seuns nader kom.“Hulle moet die voorhangsel wat as bedekking dien, afhaal en die ark waarin die getuienis is daarmee toemaak.