Numeri 4:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle moet 'n blou doek oor die goue wierookaltaar gooi en dit dan met 'n seil van gebreide vel toemaak. Dan moet hulle die draaghoute insteek.

Numeri 4

Numeri 4:1-17