Numeri 35:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die stede wat julle in die gebied van elke stam aan die Leviete gee, moet volgens die grootte van die gebied wees wat elke stam gekry het: meer stede van die groter stamme en minder van die kleiner stamme.”

Numeri 35

Numeri 35:3-12