Numeri 35:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle mag die land waarin julle woon, nie onrein maak nie, want bloedvergieting verontreinig die land en daar kan alleen deur die dood van hom wat die bloed vergiet het, versoening gedoen word vir die land waarin die bloed vergiet is.

Numeri 35

Numeri 35:32-34