Numeri 35:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Enigeen wat die dood van 'n ander veroorsaak, mag slegs as moordenaar doodgemaak word op grond van die getuienis van meer as een persoon. Een getuie is nie genoeg om iemand met die dood te straf nie.

Numeri 35

Numeri 35:23-34