Numeri 35:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vergadering moet die beskuldigde bevry uit die mag van die bloedverwant en hom terugstuur na die asielstad toe waarheen hy gevlug het. Dáár moet hy bly totdat die hoëpriester, die man wat met gewyde olie gesalf is, gesterf het.

Numeri 35

Numeri 35:20-34