Numeri 35:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ses stede moet plekke van asiel wees vir Israeliete sowel as vir vreemdelinge en ander uitlanders tussen julle, sodat elkeen wat onopsetlik die dood van 'n ander veroorsaak het, daarheen kan vlug.

Numeri 35

Numeri 35:14-19