Numeri 35:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit moet vir julle plekke wees waar julle veilig is teen die wraak van 'n bloedverwant van die oorledene, sodat iemand wat 'n ander se dood veroorsaak het, nie hoef te sterf voordat hy sy saak voor die bevoegde vergadering gelê het nie.

Numeri 35

Numeri 35:5-19