Numeri 33:54 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verdeel die land deur loting volgens julle stamme. Gee meer grond aan 'n groter groep, en minder aan 'n kleiner groep. Elkeen kry sy deel waar die lot dit aanwys. Elke stam moet sy eie grond hê.

Numeri 33

Numeri 33:50-55