Numeri 33:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op bevel van die Here het Moses soos hulle getrek het die name van die kampplekke aangeteken. Dit is hoe hulle getrek het:

Numeri 33

Numeri 33:1-11