Numeri 32:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons vrouens en kinders, ons kleinvee en ons beeste sal hier in die stede van Gilead bly,

Numeri 32

Numeri 32:25-31