Numeri 32:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Eers wanneer die Here die land onderwerp het, mag julle terugkom en sal julle vrygestel wees van julle verpligting teenoor die Here en teenoor Israel. Dan kan julle hierdie gebied uit die hand van die Here ontvang as julle besitting.

Numeri 32

Numeri 32:18-24