Numeri 32:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here was baie kwaad vir Israel en het hulle veertig jaar lank in die woestyn laat rondswerf, totdat die hele geslag omgekom het wat in sy oë verkeerd gedoen het.

Numeri 32

Numeri 32:6-19