Numeri 30:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar as haar man dit afkeur wanneer hy daarvan hoor, verklaar hy die gelofte of die verpligtinge wat sy onnadenkend op haar geneem het, nietig, en sal die Here dit nie teen haar hou nie.

Numeri 30

Numeri 30:1-16