Numeri 30:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar as haar pa dit afkeur wanneer hy daarvan hoor, is die geloftes of die verpligtinge wat sy op haar geneem het, nie van krag nie. Die Here sal dit nie teen haar hou nie omdat haar pa dit afgekeur het.

Numeri 30

Numeri 30:3-11