Numeri 30:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

As haar man nie voor die volgende dag beswaar maak nie, maak hy al haar geloftes of al die verpligtinge wat sy op haar geneem het, van krag. Hy het dit dan van krag gemaak deurdat hy geen beswaar gemaak het toe hy daarvan gehoor het nie.

Numeri 30

Numeri 30:4-16