Numeri 30:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar as haar man die geloftes uitdruklik nietig verklaar wanneer hy daarvan hoor, is alles wat sy gesê het, haar geloftes of verpligtinge, nie van krag nie, en sal die Here dit nie teen haar hou nie.

Numeri 30

Numeri 30:9-16