Numeri 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al die eersgeborenes is Myne: die dag toe Ek al die eersgeborenes van die Egiptenaars omgebring het, het Ek dié van Israel, van mens en dier, vir My opgeëis; hulle behoort aan My. Ek is die Here.”

Numeri 3

Numeri 3:10-23