Numeri 29:38-40 Afrikaans 1983 (AFR83)

38. Julle moet ook nog 'n bokram as sondeoffer bring afgesien van die gereelde brandoffer met die graan- en die drankoffer daarby.

39. “Dit is dan die brandoffers, die graanoffers, die drankoffers en die maaltydoffers wat julle in julle feestye vir die Here moet bring, julle gelofteoffers en vrywillige offers.”

40. Dit alles het Moses vir die Israeliete gesê soos die Here hom dit beveel het.

Numeri 29