Numeri 29:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet as brandoffer, as vuuroffer wat deur die Here aanvaar word, dertien jong bulle, twee ramme en veertien jaaroud lammers bring, almal sonder liggaamsgebrek.

Numeri 29

Numeri 29:3-20