Numeri 28:30-31 Afrikaans 1983 (AFR83)

30. Julle moet ook nog 'n bokram as sondeoffer bring om vir julle versoening te doen.

31. Julle moet hierdie offers bring met die drankoffers daarby, afgesien van die gereelde brandoffer en die graanoffer daarby. Julle moet sorg dat die offerdiere sonder liggaamsgebrek is.”

Numeri 28