Numeri 28:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die drankoffer saam met elke bul is twee liter wyn, saam met elke ram een en 'n derde liter en saam met elke lam een liter. Dit is die brandoffer wat deur die jaar elke maand gebring moet word.

Numeri 28

Numeri 28:8-15