Numeri 27:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar hy moet altyd die priester Eleasar raadpleeg dat dié vir hom met die urim die beslissing van die Here vra. Alleen op Eleasar se bevel sal Josua en die hele volk Israel vir oorlog optrek en van die oorlog af terugkom.”

Numeri 27

Numeri 27:17-23