Numeri 26:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

en sy seuns was Nemuel, Datan en Abiram. Dit was dié Datan en Abiram wat as leiers deur die vergadering verkies was, maar teen Moses en Aäron in opstand gekom het toe die bende van Korag teen die Here in opstand gekom het.

Numeri 26

Numeri 26:1-18