Numeri 26:17-25 Afrikaans 1983 (AFR83)

17. Arod en Areli.

18. Die Gadfamilies was altesaam 40 500 man.

19. Er en Onan was seuns van Juda, maar hulle is vroeër al in Kanaän oorlede.

20. Die Judafamilies was dié van Sela, Peres en Serag.

21. Die Peresfamilies was dié van Gesron en Gamul.

22. Die Judafamilies was altesaam 76 500 man.

23. Die Issaskarfamilies was dié van Tola, Puwwa,

24. Jasub en Simron.

25. Die Issaskarfamilies was altesaam 64 300 man.

Numeri 26