God het hulle uit Egipte laat trek,sy krag is vir hulle soos die horings van 'n buffel.Israel vernietig die nasies wat hom teëstaan,hy breek hulle bene stukkend,hy deurboor hulle met pyle.