Numeri 24:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sien hom, maar hy kom nie nou al nie,ek kyk na hom, maar hy is nie naby nie,daar kom 'n ster uit Jakob,daar staan 'n heerser in Israel op.Hy verpletter die voorkop van Moab,hy vernietig al die opstandiges.

Numeri 24

Numeri 24:9-24