Numeri 24:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

‘Selfs al gee Balak vir my sy paleis vol silwer of goud, mag ek niks doen, goed of kwaad, teen die opdrag van die Here in nie. Ek kan net sê wat die Here vir my voorsê.’

Numeri 24

Numeri 24:4-15