Numeri 21:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het toe weggedraai en in die rigting van Basan getrek. Koning Og van Basan het hulle tegemoet getrek met sy hele leërmag en hulle by Edreï aangeval.

Numeri 21

Numeri 21:25-35