Numeri 21:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Laat ons toe om deur u land te trek. Ons sal nie afdraai na die lande of die wingerde toe nie, en ons sal ook nie water uit die putte drink nie. Ons sal net met die Koningspad langs trek totdat ons deur u gebied is.”

Numeri 21

Numeri 21:20-32