Numeri 21:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Israel het 'n gelofte aan die Here gedoen: “As U hierdie volk en hulle stede in ons mag gee, sal ons hulle stede as banoffers aan U offer.”

Numeri 21

Numeri 21:1-6