Numeri 20:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het Moses Aäron se klere uitgetrek en dit vir sy seun Eleasar aangetrek, en Aäron is daar op die top van die berg dood. Daarna het Moses en Eleasar afgekom van die berg af.

Numeri 20

Numeri 20:20-29