Numeri 20:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat ons toe om deur u land te trek. Ons sal nie deur die lande of die wingerde trek nie en ons sal ook nie water uit die putte drink nie. Ons sal op die Koningspad bly en nie links of regs afdraai totdat ons deur u gebied is nie.”

Numeri 20

Numeri 20:7-26