Numeri 19:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Rein persoon moet die as van die koei bymekaarmaak en dit buitekant die kamp op 'n rein plek bêre. Die as is tot beskikking van die gemeente van Israel om in reinigingswater te gebruik. Die koei is 'n sondeoffer.

Numeri 19

Numeri 19:1-11