Numeri 19:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek gee ook hierdie voorskrif vir julle: Sê vir die Israeliete hulle moet vir jou 'n rooi koei bring. Die koei moet sonder liggaamsgebrek of letsel wees en sy mag ook nie in 'n juk getrek het nie.

Numeri 19

Numeri 19:1-3