Numeri 19:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy moet hom op die derde en die sewende dag met die reinigingswater reinig, dan sal hy rein wees. As hy hom nie op die derde en die sewende dag reinig nie, bly hy onrein.

Numeri 19

Numeri 19:11-18