Numeri 18:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Deur die beste daarvan te bring, sal julle nie in hierdie saak oortree nie. Maar julle mag nie die gewyde gawes van die Israeliete ontwy nie, want dan sal julle sterwe.”

Numeri 18

Numeri 18:28-32