Numeri 18:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

So moet ook julle van al die tiendes wat julle van die Israeliete ontvang, 'n offergawe aan die Here bring. Wat die Here daarvan toekom as offergawe, moet julle aan die priester Aäron gee.

Numeri 18

Numeri 18:20-32