Numeri 18:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gee aan die Leviete as hulle besitting die tiendes wat die Israeliete as offergawe aan die Here bring. Dit is waarom Ek vir hulle gesê het dat hulle nie 'n deel van die land saam met die Israeliete kry nie.”

Numeri 18

Numeri 18:20-30