Numeri 18:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan jou, jou seuns en jou dogters gee Ek al die gewyde gawes wat deur die Israeliete vir My as offergawes gebring word. Dit is 'n vaste instelling. Dit is my onverbreekbare verbond met jou en jou nageslag.”

Numeri 18

Numeri 18:10-21